Genesis 30:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Toe het Laban vir hom gesê: “As ek dan nou guns in jou oë gevind het—ek het die voortekens sodanig opgeneem, dat Jehovah my om jou ontwil seën.”+ Deuteronomium 28:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “Geseënd sal jy wees in die stad,+ en geseënd sal jy wees in die veld.+ 2 Samuel 6:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En die ark van Jehovah het drie maande in die huis van Obed-Edom, die Gittiet, gebly; en Jehovah het Obed-Edom en sy hele huisgesin+ bly seën.+
27 Toe het Laban vir hom gesê: “As ek dan nou guns in jou oë gevind het—ek het die voortekens sodanig opgeneem, dat Jehovah my om jou ontwil seën.”+
11 En die ark van Jehovah het drie maande in die huis van Obed-Edom, die Gittiet, gebly; en Jehovah het Obed-Edom en sy hele huisgesin+ bly seën.+