Genesis 40:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En Farao se beker was in my hand, en ek het die druiwe geneem en dit in Farao se beker uitgedruk.+ Daarna het ek die beker in Farao se hand gegee.”+ Genesis 41:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe het die hoof van die skinkers met Farao gepraat+ en gesê: “Vandag maak ek melding van my sondes.+
11 En Farao se beker was in my hand, en ek het die druiwe geneem en dit in Farao se beker uitgedruk.+ Daarna het ek die beker in Farao se hand gegee.”+
9 Toe het die hoof van die skinkers met Farao gepraat+ en gesê: “Vandag maak ek melding van my sondes.+