Nehemia 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En in die maand Nisan,+ in die twintigste+ jaar van koning Artasasʹta,+ was daar wyn voor hom, en ek het soos gewoonlik die wyn geneem en dit vir die koning gegee.+ Maar ek was nooit tevore voor hom droefgeestig nie.+
2 En in die maand Nisan,+ in die twintigste+ jaar van koning Artasasʹta,+ was daar wyn voor hom, en ek het soos gewoonlik die wyn geneem en dit vir die koning gegee.+ Maar ek was nooit tevore voor hom droefgeestig nie.+