Genesis 41:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Maar daarna sal daar beslis sewe jaar van hongersnood aanbreek, en al die oorvloed in Egipteland sal beslis vergeet word, en die hongersnood sal die land eenvoudig verteer.+ Handelinge 7:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Maar daar het ’n hongersnood oor die hele Egipte en Kanaän gekom, ja, ’n groot verdrukking; en ons voorvaders het geen voedsel gevind nie.+
30 Maar daarna sal daar beslis sewe jaar van hongersnood aanbreek, en al die oorvloed in Egipteland sal beslis vergeet word, en die hongersnood sal die land eenvoudig verteer.+
11 Maar daar het ’n hongersnood oor die hele Egipte en Kanaän gekom, ja, ’n groot verdrukking; en ons voorvaders het geen voedsel gevind nie.+