Genesis 35:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En die gevolg was dat sy hom, terwyl haar siel+ uitgegaan het (want sy het gesterf),+ Ben-Oni genoem het; maar sy vader het hom Benjamin+ genoem. Genesis 42:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Maar Jakob het Benjamin,+ Josef se broer, nie saam met sy ander broers gestuur nie, want hy het gesê: “Anders kom hy dalk ’n noodlottige ongeluk oor.”+
18 En die gevolg was dat sy hom, terwyl haar siel+ uitgegaan het (want sy het gesterf),+ Ben-Oni genoem het; maar sy vader het hom Benjamin+ genoem.
4 Maar Jakob het Benjamin,+ Josef se broer, nie saam met sy ander broers gestuur nie, want hy het gesê: “Anders kom hy dalk ’n noodlottige ongeluk oor.”+