-
Job 42:11Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
11 En al sy broers en al sy susters en almal wat hom vroeër geken het,+ het na hom toe bly kom, en hulle het saam met hom brood in sy huis begin eet+ en met hom gesimpatiseer en hom vertroos oor al die rampspoed wat Jehovah oor hom laat kom het; en hulle het hom elkeen ’n geldstuk en elkeen ’n goue ring gegee.
-