Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 1:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En God het verder gesê: “Kyk, ek het aan julle al die plante gegee wat saad dra wat op die oppervlak van die hele aarde is en al die bome waaraan ’n boomvrug is wat saad dra.+ Laat dit vir julle as voedsel dien.+

  • Psalm 72:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Daar sal volop graan op die aarde wees;+

      Op die top van die berge sal daar ’n oorvloed wees.+

      Sy vrug sal wees soos op die Libanon,+

      En dié wat uit die stad kom, sal bloei soos die plante van die aarde.+

  • Matteus 13:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 wat in werklikheid die kleinste van al die sade is, maar wanneer dit gegroei het, is dit die grootste van die groentesoorte en word dit ’n boom, sodat die voëls van die hemel+ kom en blyplek tussen sy takke vind.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel