Genesis 46:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Al die siele wat saam met Jakob na Egipte gekom het, was dié wat uit sy lendene voortgekom het,+ benewens die vrouens van Jakob se seuns. Altesaam ses-en-sestig siele.
26 Al die siele wat saam met Jakob na Egipte gekom het, was dié wat uit sy lendene voortgekom het,+ benewens die vrouens van Jakob se seuns. Altesaam ses-en-sestig siele.