Numeri 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hy het gesê: “Hoor asseblief my woorde. As iemand onder julle ’n profeet van Jehovah word, sal ek my in ’n visioen+ aan hom bekend maak. In ’n droom+ sal ek met hom praat. Job 33:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 In ’n droom,+ ’n nagvisioen,+Wanneer ’n diep slaap op die mense val,Gedurende sluimeringe op die bed.+
6 En hy het gesê: “Hoor asseblief my woorde. As iemand onder julle ’n profeet van Jehovah word, sal ek my in ’n visioen+ aan hom bekend maak. In ’n droom+ sal ek met hom praat.
15 In ’n droom,+ ’n nagvisioen,+Wanneer ’n diep slaap op die mense val,Gedurende sluimeringe op die bed.+