Eksodus 6:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En dít is die name van die seuns van Levi,+ volgens hulle familieafstamming:+ Gerson en Kehat en Meraʹri.+ En die lewensjare van Levi was honderd-sewe-en-dertig jaar. Numeri 3:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Die families van die Gersoniete was agter die tabernakel.+ Hulle het aan die westekant kamp opgeslaan.
16 En dít is die name van die seuns van Levi,+ volgens hulle familieafstamming:+ Gerson en Kehat en Meraʹri.+ En die lewensjare van Levi was honderd-sewe-en-dertig jaar.
23 Die families van die Gersoniete was agter die tabernakel.+ Hulle het aan die westekant kamp opgeslaan.