Genesis 49:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Isʹsaskar+ is ’n sterkgebeende esel, wat tussen die twee saalsakke lê. Josua 19:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Vir Isʹsaskar+ het die vierde lot uitgekom, vir die kinders van Isʹsaskar volgens hulle families.