Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 12:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Neem julle kleinvee sowel as julle beeste, net soos julle gesê het,+ en gaan. En ook moet julle my seën.”

  • 1 Samuel 13:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En net toe hy die brandoffer klaar geoffer het, kyk, toe het Samuel gekom. En Saul het uitgegaan om hom te ontmoet en hom te seën.+

  • 2 Konings 10:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Terwyl hy daarvandaan verder gegaan het, het hy Joʹnadab,+ die seun van Regab,+ teëgekom wat hom tegemoetkom. Toe hy hom seën,+ het hy vir hom gesê: “Is jou hart opreg met my, net soos my hart met jou hart is?”+

      Hierop het Joʹnadab gesê: “Ja.”

      “As dit is, gee my dan jou hand.”

      Toe het hy hom sy hand gegee. Daarop het hy hom by hom op die strydwa laat klim.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel