14 En jou saad sal beslis soos die stofdeeltjies van die aarde word,+ en jy sal beslis na die weste en na die ooste en na die noorde en na die suide uitbrei,+ en deur middel van jou en deur middel van jou saad sal al die families van die aarde hulleself beslis seën.+