Psalm 78:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Hoe dikwels het hulle in die wildernis teen hom in opstand gekom,+Het hulle hom in die woestyn gekrenk!+ Psalm 95:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Veertig jaar lank het ek ’n weersin in daardie geslag gehad,+En ek het gesê:“Hulle is ’n volk met ’n eiesinnige hart,+En hulle het my weë nie leer ken nie”;+
40 Hoe dikwels het hulle in die wildernis teen hom in opstand gekom,+Het hulle hom in die woestyn gekrenk!+
10 Veertig jaar lank het ek ’n weersin in daardie geslag gehad,+En ek het gesê:“Hulle is ’n volk met ’n eiesinnige hart,+En hulle het my weë nie leer ken nie”;+