Spreuke 22:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Moenie omgaan met iemand wat gou toornig word nie;+ en by ’n man wat woedebuie het, moet jy nie ingaan nie, Efesiërs 4:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Laat alle kwaadwillige bitterheid+ en toorn en gramskap en geskreeu en smadende taal+ van julle af weggeneem word, saam met alle slegtheid.+
24 Moenie omgaan met iemand wat gou toornig word nie;+ en by ’n man wat woedebuie het, moet jy nie ingaan nie,
31 Laat alle kwaadwillige bitterheid+ en toorn en gramskap en geskreeu en smadende taal+ van julle af weggeneem word, saam met alle slegtheid.+