Genesis 29:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 En sy het weer eens swanger geword en aan ’n seun geboorte gegee en toe gesê: “Hierdie keer sal ek Jehovah prys.” Sy het hom derhalwe Juda+ genoem. Daarna het sy opgehou met baar.
35 En sy het weer eens swanger geword en aan ’n seun geboorte gegee en toe gesê: “Hierdie keer sal ek Jehovah prys.” Sy het hom derhalwe Juda+ genoem. Daarna het sy opgehou met baar.