Jesaja 54:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want die berge kan verwyder word en die heuwels kan wankel,+ maar my liefderyke goedhartigheid sal nie van jou verwyder word nie+ en my vredesverbond sal nie wankel nie”,+ het Jehovah, die Een wat jou barmhartig is,+ gesê.
10 Want die berge kan verwyder word en die heuwels kan wankel,+ maar my liefderyke goedhartigheid sal nie van jou verwyder word nie+ en my vredesverbond sal nie wankel nie”,+ het Jehovah, die Een wat jou barmhartig is,+ gesê.