5 Daar was ’n sekere man, ’n Jood, in die kasteel Susan,+ en sy naam was Morʹdegai,+ die seun van Jaïr, die seun van Siʹmeï, die seun van Kis, ’n Benjaminiet,+
7 Toe het koning Ahasʹveros vir koningin Ester en vir die Jood Morʹdegai gesê: “Kyk! Die huis van Haman het ek vir Ester gegee,+ en hom het hulle aan die paal gehang,+ omdat hy sy hand teen die Jode uitgesteek het.