Genesis 23:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En daarna het Abraham sy vrou Sara begrawe in die grot van die veld van Magpeʹla teenoor Mamre, dit wil sê Hebron, in die land Kanaän.+ Genesis 25:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 die veld wat Abraham van die seuns van Het gekoop het. Daar is Abraham begrawe, en ook sy vrou Sara.+
19 En daarna het Abraham sy vrou Sara begrawe in die grot van die veld van Magpeʹla teenoor Mamre, dit wil sê Hebron, in die land Kanaän.+
10 die veld wat Abraham van die seuns van Het gekoop het. Daar is Abraham begrawe, en ook sy vrou Sara.+