Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 7:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “En wat jou betref, o mensekind, só het die Soewereine Heer Jehovah vir die land van Israel gesê: ‘’n Einde, die einde, het oor die vier uithoeke van die land gekom.+

  • Amos 8:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het hy gesê: “Wat sien jy,+ Amos?” En ek het gesê: “’n Mandjie somervrugte.”+ En Jehovah het verder vir my gesê: “Die einde het vir my volk Israel gekom.+ Ek sal hulle verder nie meer verskoon nie.+

  • 1 Petrus 4:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Maar die einde van alles het naby gekom.+ Wees dus gesond van verstand+ en wees waaksaam met die oog op gebede.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel