Genesis 37:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En manne, Midianitiese koopmanne,+ het verbygekom. Hulle het Josef derhalwe uit die waterput opgetrek en uitgelig+ en Josef toe aan die Ismaeliete vir twintig silwerstukke verkoop.+ Hulle het Josef uiteindelik na Egipte gebring. 1 Samuel 24:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En hy het vir Dawid gesê: “Jy is regverdiger as ek,+ want jý het aan my goed gedoen,+ en ék het aan jou kwaad gedoen. Spreuke 28:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hy wat sy oortredings bedek, sal nie sukses behaal nie,+ maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid bewys word.+ Romeine 13:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die liefde+ doen die naaste geen kwaad aan nie;+ daarom is die liefde die vervulling van die wet.+
28 En manne, Midianitiese koopmanne,+ het verbygekom. Hulle het Josef derhalwe uit die waterput opgetrek en uitgelig+ en Josef toe aan die Ismaeliete vir twintig silwerstukke verkoop.+ Hulle het Josef uiteindelik na Egipte gebring.
17 En hy het vir Dawid gesê: “Jy is regverdiger as ek,+ want jý het aan my goed gedoen,+ en ék het aan jou kwaad gedoen.
13 Hy wat sy oortredings bedek, sal nie sukses behaal nie,+ maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid bewys word.+
10 Die liefde+ doen die naaste geen kwaad aan nie;+ daarom is die liefde die vervulling van die wet.+