Genesis 4:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hierop het hy gesê: “Wat het jy gedoen? Luister! Jou broer se bloed roep van die grond af na my toe uit.+ Eksodus 21:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Hy wat ’n mens slaan sodat hy sterf, moet vir seker doodgemaak word.+ Numeri 35:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En julle mag geen losprys aanneem vir die siel van ’n moordenaar wat verdien om te sterf nie,+ want hy moet vir seker doodgemaak word.+ Openbaring 19:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 want sy oordele is waaragtig en regverdig.+ Want hy het oordeel voltrek aan die groot hoer wat die aarde met haar hoerery verderf het, en hy het die bloed van sy slawe op haar hand gewreek.”+
10 Hierop het hy gesê: “Wat het jy gedoen? Luister! Jou broer se bloed roep van die grond af na my toe uit.+
31 En julle mag geen losprys aanneem vir die siel van ’n moordenaar wat verdien om te sterf nie,+ want hy moet vir seker doodgemaak word.+
2 want sy oordele is waaragtig en regverdig.+ Want hy het oordeel voltrek aan die groot hoer wat die aarde met haar hoerery verderf het, en hy het die bloed van sy slawe op haar hand gewreek.”+