Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “Jy mag nie moord pleeg nie.+

  • Numeri 35:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En die stede moet vir julle as ’n toevlug teen die bloedwreker+ dien, sodat hy wat iemand doodgemaak het, nie sterf voordat hy voor die vergadering tereggestaan het nie.+

  • Numeri 35:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 “‘Elkeen wat ’n siel doodslaan, moet uit die mond van getuies+ as ’n moordenaar+ omgebring word, en een getuie mag nie teen ’n siel getuig om hom te laat sterf nie.

  • Deuteronomium 19:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Anders kan die bloedwreker,+ omdat sy hart vol woede is, hom wat iemand doodgemaak het, agternasit en hom inhaal, aangesien die pad lank is; en hy kan sy siel inderdaad doodslaan, terwyl daar geen doodsvonnis+ vir hom is nie, omdat hy hom nie voorheen gehaat het nie.

  • 2 Samuel 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 hoeveel te meer wanneer goddelose manne+ ’n regverdige man in sy eie huis op sy bed doodgemaak het? En sal ek dan nou nie sy bloed van julle hand eis nie,+ en sal ek julle nie van die aarde af uitwis nie?”+

  • Matteus 24:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En dan sal die teken van die Seun van die mens+ in die hemel verskyn, en dan sal al die stamme van die aarde hulleself in weeklag slaan,+ en hulle sal die Seun van die mens met krag en groot heerlikheid op die wolke van die hemel sien kom.+

  • Openbaring 21:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Maar wat die lafaards betref en dié sonder geloof+ en dié wat walglik is in hulle vuilheid+ en moordenaars+ en hoereerders+ en dié wat spiritisme beoefen en afgodedienaars+ en al die leuenaars,+ hulle deel sal wees in die poel wat met vuur+ en swael+ brand. Dit beteken die tweede dood.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel