28 Daar was iets wat gelyk het soos die boog+ wat op die dag van ’n stortreën in ’n wolkmassa verskyn. So het die glans rondom gelyk. Dit het soos die heerlikheid van Jehovah+ gelyk. Toe ek dit sien, het ek op my gesig geval,+ en ek het die stem begin hoor van iemand wat praat.