Job 7:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Is ek ’n see of ’n seemonster,Dat u ’n wag+ oor my moet stel? Psalm 148:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Loof Jehovah van die aarde af,+Seemonsters en alle waterdieptes,+