Deuteronomium 20:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En wie is die man wat ’n wingerd geplant het en dit nog nie in gebruik geneem het nie? Laat hom gaan en na sy huis terugkeer, sodat hy nie in die geveg sterf en ’n ander man dit in gebruik neem nie.+
6 En wie is die man wat ’n wingerd geplant het en dit nog nie in gebruik geneem het nie? Laat hom gaan en na sy huis terugkeer, sodat hy nie in die geveg sterf en ’n ander man dit in gebruik neem nie.+