47 Asdod,+ sy afhanklike dorpe en sy nedersettings; Gasa,+ sy afhanklike dorpe en sy nedersettings, tot by die stroomvallei van Egipte, en die Groot See en die aangrensende streek.+
26 Jehovah se engel+ het egter met Filippus gepraat en gesê: “Staan op en gaan na die suide, na die pad wat van Jerusalem na Gasa afloop.” (Dit is ’n woestynpad.)