Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 13:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Daarop het Lot sy oë opgeslaan en die hele Jordaandistrik+ gesien, dat die hele streek ryk aan water was, voordat Jehovah Sodom en Gomorʹra verwoes het, soos die tuin van Jehovah,+ soos Egipteland, tot by Soar.+

  • Genesis 19:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Toe het Jehovah swael en vuur van Jehovah, uit die hemel, op Sodom en op Gomorʹra laat reën.+

  • 2 Petrus 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 en hy die stede Sodom en Gomorʹra veroordeel het deur hulle tot as te verbrand,+ waardeur hy vir goddelose mense ’n voorbeeld van toekomstige dinge gegee het;+

  • Judas 7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 So ook word Sodom en Gomorʹra en die stede om hulle,+ nadat hulle op dieselfde wyse as die voorgenoemdes uitermate hoerery gepleeg en vir onnatuurlike gebruik agter vlees aan geloop het,+ vir ons as ’n waarskuwende voorbeeld voorgehou+ deurdat hulle die regterlike straf van die ewige vuur ondergaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel