Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Dit is die boek van Adam se geskiedenis. Die dag toe God Adam geskep het, het hy hom na die gelykenis van God gemaak.+

  • Handelinge 17:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “Aangesien ons dan die nakomelinge van God is,+ moet ons nie dink dat die Goddelike Wese+ gelyk is aan goud of silwer of klip nie, aan iets wat deur die kunsvaardigheid en vindingrykheid van die mens gebeeldhou is nie.+

  • Jakobus 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Daarmee loof ons Jehovah,+ ja, die Vader,+ en tog vervloek+ ons daarmee mense wat “na die gelykenis van God”+ in aansyn gekom het.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel