Genesis 15:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Toe het hy verder vir hom gesê: “Ek is Jehovah, wat jou uit Ur van die Galdeërs gebring het om jou hierdie land te gee om dit in besit te neem.”+ Nehemia 9:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 U is Jehovah, die ware God, wat Abram+ uitgekies het en hom uit Ur van die Galdeërs+ uitgelei het en sy naam Abraham gemaak het.+
7 Toe het hy verder vir hom gesê: “Ek is Jehovah, wat jou uit Ur van die Galdeërs gebring het om jou hierdie land te gee om dit in besit te neem.”+
7 U is Jehovah, die ware God, wat Abram+ uitgekies het en hom uit Ur van die Galdeërs+ uitgelei het en sy naam Abraham gemaak het.+