Genesis 22:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En ná hierdie dinge het Abraham dié berig gekry: “Kyk, Milka+ het ook seuns vir jou broer Nahor+ gebaar: Genesis 24:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Wel, nog voordat hy klaar gepraat het,+ kyk, toe het Rebekka uitgekom, wat vir Beʹtuel,+ die seun van Milka,+ die vrou van Nahor,+ Abraham se broer, gebore is, en haar waterkruik was op haar skouer.+
20 En ná hierdie dinge het Abraham dié berig gekry: “Kyk, Milka+ het ook seuns vir jou broer Nahor+ gebaar:
15 Wel, nog voordat hy klaar gepraat het,+ kyk, toe het Rebekka uitgekom, wat vir Beʹtuel,+ die seun van Milka,+ die vrou van Nahor,+ Abraham se broer, gebore is, en haar waterkruik was op haar skouer.+