5 Toe het Abram sy vrou Sarai+ en Lot, die seun van sy broer,+ geneem en al die goed wat hulle versamel het+ en die siele wat hulle in Haran verwerf het, en hulle het uitgetrek om na die land Kanaän+ te gaan. Uiteindelik het hulle in die land Kanaän gekom.