4 Daarop het Abram getrek, net soos Jehovah vir hom gesê het, en Lot het saam met hom getrek. En Abram was vyf-en-sewentig jaar oud toe hy uit Haran weggetrek het.+
2 Hy het gesê: “Manne, broers en vaders, hoor. Die God van heerlikheid+ het aan ons voorvader Abraham verskyn terwyl hy in Mesopotaʹmië was, voordat hy hom in Haran gevestig het,+