Markus 10:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Maar van die begin van die skepping af ‘het Hy hulle man en vrou gemaak.+ 1 Korintiërs 11:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 en boonop is die man nie ter wille van die vrou geskep nie, maar die vrou ter wille van die man.+