Genesis 20:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En sy is buitendien werklik my suster, die dogter van my vader, maar nie die dogter van my moeder nie; en sy het my vrou geword.+
12 En sy is buitendien werklik my suster, die dogter van my vader, maar nie die dogter van my moeder nie; en sy het my vrou geword.+