Genesis 14:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En die Siddimlaagvlakte+ was die een asfaltput op die ander;+ en die konings van Sodom en Gomorʹra+ het gevlug en daarin geval, en dié wat oorgebly het, het na die bergstreek gevlug.+
10 En die Siddimlaagvlakte+ was die een asfaltput op die ander;+ en die konings van Sodom en Gomorʹra+ het gevlug en daarin geval, en dié wat oorgebly het, het na die bergstreek gevlug.+