Psalm 27:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Jehovah is my lig+ en my redding.+Vir wie sou ek bang wees?+Jehovah is die vesting van my lewe.+Wie sou ek vrees?+ Jesaja 41:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+ Moenie rondkyk nie, want ek is jou God.+ Ek sal jou versterk.+ Ek sal jou werklik help.+ Ek sal jou werklik stewig vashou met my regterhand+ van regverdigheid.’+ Romeine 8:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie sal teen ons wees?+ Hebreërs 13:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Daarom kan ons goeie moed hou+ en sê: “Jehovah is my helper; ek sal nie bang wees nie. Wat kan die mens aan my doen?”+
27 Jehovah is my lig+ en my redding.+Vir wie sou ek bang wees?+Jehovah is die vesting van my lewe.+Wie sou ek vrees?+
10 Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+ Moenie rondkyk nie, want ek is jou God.+ Ek sal jou versterk.+ Ek sal jou werklik help.+ Ek sal jou werklik stewig vashou met my regterhand+ van regverdigheid.’+
6 Daarom kan ons goeie moed hou+ en sê: “Jehovah is my helper; ek sal nie bang wees nie. Wat kan die mens aan my doen?”+