Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “U alleen is Jehovah;+ u het die hemel gemaak,+ ja, die hemel der hemele, en sy hele leër,+ die aarde+ en alles wat daarop is,+ die seë+ en alles wat daarin is;+ en u hou dit alles in die lewe; en die leër+ van die hemel buig hulle voor u neer.

  • Psalm 146:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Die Maker van hemel en aarde,+

      Van die see, en van alles wat in hulle is,+

      Die Een wat waaragtig bly tot onbepaalde tyd,+

  • Jesaja 42:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Só het die ware God, Jehovah, gesê, die Skepper van die hemele+ en die Grootse Uitspanner daarvan;+ die Een wat die aarde+ en die opbrengs+ daarvan uitsprei, die Een wat asem+ aan die mense daarop gee,+ en gees aan dié wat daarop wandel:+

  • Sagaria 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 ’n Uitspraak:

      “Die woord van Jehovah oor Israel”, sê Jehovah, die Een wat die hemel uitspan+ en die fondament van die aarde lê+ en die gees+ van die mens in sy binneste vorm.

  • Handelinge 4:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Toe hulle dit hoor, het hulle eendragtig die stem tot God verhef+ en gesê:

      “Soewereine+ Heer, u is die Een wat die hemel en die aarde en die see en alles wat in hulle is, gemaak het,+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel