14En dit is wat die kinders van Israel as erfbesitting in die land Kanaän geneem het,+ wat Eleaʹsar, die priester, en Josua, die seun van Nun, en die hoofde van die vaderhuise van die stamme van die kinders van Israel hulle laat beërf het.+
7 ‘En dié nasie vir wie hulle as slawe sal dien, sal ek oordeel’,+ het God gesê, ‘en ná hierdie dinge sal hulle uittrek en in hierdie plek heilige diens aan my verrig.’+