Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 21:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En hy het baie verfoeilik gehandel deur agter die drekgode+ aan te loop, net soos al die Amoriete gedoen het, wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdryf het.’”+

  • 2 Konings 21:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Omdat Manasʹse,+ die koning van Juda, hierdie verfoeilike+ dinge gedoen het, het hy goddeloser gehandel as alles wat die Amoriete+ gedoen het wat voor hom was, en met sy drekgode het hy selfs Juda laat sondig.+

  • 1 Tessalonisense 2:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 aangesien hulle ons probeer verhinder+ om met mense van die nasies te praat sodat dié gered kan word,+ met die gevolg dat hulle altyd die maat van hulle sondes vol maak.+ Maar sy gramskap het eindelik oor hulle gekom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel