Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 17:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Hierop het God gesê: “Jou vrou Sara baar inderdaad vir jou ’n seun, en jy moet hom Isak+ noem. En ek sal my verbond met hom tot stand bring as ’n verbond tot onbepaalde tyd vir sy saad ná hom.+

  • Genesis 22:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 sal ek jou gewis seën en sal ek jou saad gewis vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sandkorrels wat aan die seestrand is;+ en jou saad sal die poort van sy vyande in besit neem.+

  • Galasiërs 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Verder sê ek dít: Wat die verbond betref wat vantevore deur God bekragtig is,+ die Wet wat vierhonderd-en-dertig jaar+ later tot stand gekom het, maak dit nie kragteloos om sodoende die belofte tot niet te maak nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel