Spreuke 15:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die spotter het nie die een lief wat hom teregwys nie.+ Na die wyses sal hy nie gaan nie.+ Prediker 10:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 As die gees van ’n heerser teen jou opkom, moet jy jou eie plek nie verlaat nie,+ want kalmte versag groot sondes.+ 1 Petrus 2:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Want watter verdienste is daarin as julle, wanneer julle sondig en geslaan word, dit verduur?+ Maar as julle, wanneer julle goed doen en ly,+ dit verduur, is dit iets welgevalligs by God.+
4 As die gees van ’n heerser teen jou opkom, moet jy jou eie plek nie verlaat nie,+ want kalmte versag groot sondes.+
20 Want watter verdienste is daarin as julle, wanneer julle sondig en geslaan word, dit verduur?+ Maar as julle, wanneer julle goed doen en ly,+ dit verduur, is dit iets welgevalligs by God.+