Genesis 25:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En hulle het begin woon van Haʹwila+ naby Sur,+ wat teenoor Egipte lê, tot by Assiʹrië. Teenoor al sy broers het hy hom gevestig.+ Eksodus 15:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Later het Moses Israel van die Rooi See laat wegtrek, en hulle het uitgetrek na die wildernis van Sur,+ en hulle het drie dae lank in die wildernis getrek, maar hulle het geen water gevind nie.+
18 En hulle het begin woon van Haʹwila+ naby Sur,+ wat teenoor Egipte lê, tot by Assiʹrië. Teenoor al sy broers het hy hom gevestig.+
22 Later het Moses Israel van die Rooi See laat wegtrek, en hulle het uitgetrek na die wildernis van Sur,+ en hulle het drie dae lank in die wildernis getrek, maar hulle het geen water gevind nie.+