Genesis 21:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En Sara het deurentyd opgemerk dat die seun van die Egiptiese vrou Hagar,+ wat sy vir Abraham gebaar het, spot.+ Galasiërs 4:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Hierdie dinge vorm ’n simboliese drama;+ want hierdie vroue beteken twee verbonde,+ die een afkomstig van die berg Siʹnai,+ wat kinders vir slawerny voortbring, en dit is Hagar.
9 En Sara het deurentyd opgemerk dat die seun van die Egiptiese vrou Hagar,+ wat sy vir Abraham gebaar het, spot.+
24 Hierdie dinge vorm ’n simboliese drama;+ want hierdie vroue beteken twee verbonde,+ die een afkomstig van die berg Siʹnai,+ wat kinders vir slawerny voortbring, en dit is Hagar.