Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 3:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 In die sweet van jou aangesig sal jy brood eet totdat jy na die grond terugkeer, want daaruit is jy geneem.+ Want stof is jy en tot stof sal jy terugkeer.”+

  • Psalm 103:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want hy weet goed hoe ons gevorm is,+

      Gedagtig dat ons stof is.+

  • Prediker 3:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Almal gaan na een plek.+ Hulle is almal uit die stof,+ en hulle keer almal na die stof terug.+

  • 1 Korintiërs 15:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 Die eerste mens is uit die aarde en is van stof gemaak;+ die tweede mens is uit die hemel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel