Genesis 16:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Later het Jehovah se engel+ haar by ’n waterfontein in die wildernis gevind, by die fontein op pad na Sur.+ Rigters 13:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En Jehovah se engel het nie weer aan Manoʹag en sy vrou verskyn nie. Toe het Manoʹag geweet dat dit Jehovah se engel was.+ Handelinge 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hy het gesê: “Manne, broers en vaders, hoor. Die God van heerlikheid+ het aan ons voorvader Abraham verskyn terwyl hy in Mesopotaʹmië was, voordat hy hom in Haran gevestig het,+
7 Later het Jehovah se engel+ haar by ’n waterfontein in die wildernis gevind, by die fontein op pad na Sur.+
21 En Jehovah se engel het nie weer aan Manoʹag en sy vrou verskyn nie. Toe het Manoʹag geweet dat dit Jehovah se engel was.+
2 Hy het gesê: “Manne, broers en vaders, hoor. Die God van heerlikheid+ het aan ons voorvader Abraham verskyn terwyl hy in Mesopotaʹmië was, voordat hy hom in Haran gevestig het,+