Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 18:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Kyk! Al die siele—aan my behoort hulle.+ Soos die siel+ van die vader, so ook die siel van die seun—aan my behoort hulle.+ Die siel wat sondig+—dié sal sterf.+

  • 1 Korintiërs 15:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 So staan daar ook geskrywe: “Die eerste mens, Adam, het ’n lewende siel geword.”+ Die laaste Adam het ’n lewegewende+ gees+ geword.

  • 1 Petrus 3:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 wat eens ongehoorsaam was+ toe die geduld van God+ in Noag se dae gewag het, terwyl die ark gebou is,+ waarin ’n paar mense, naamlik agt siele, veilig deur die water heen gevoer is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel