19 “‘En as ’n vrou ’n lopende afskeiding het, en haar lopende afskeiding in haar vlees bloed is,+ moet sy sewe dae in haar menstruele+ onreinheid+ bly, en elkeen wat aan haar raak, sal tot die aand toe onrein wees.
19 En hoewel hy nie swak geword het in geloof nie, het hy gedink aan sy eie liggaam, toe reeds asof dood,+ aangesien hy omtrent honderd jaar oud was,+ ook aan die dooie toestand van die moederskoot van Sara.+