Psalm 25:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Intimiteit met Jehovah behoort aan dié wat hom vrees,+Ook sy verbond, om dit aan hulle bekend te maak.+ Amos 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want die Soewereine Heer Jehovah sal niks doen tensy hy sy vertroulike saak aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.+
14 Intimiteit met Jehovah behoort aan dié wat hom vrees,+Ook sy verbond, om dit aan hulle bekend te maak.+
7 Want die Soewereine Heer Jehovah sal niks doen tensy hy sy vertroulike saak aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.+