Job 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 Daar was ’n man in die land Us+ met die naam Job;+ en dié man was onberispelik+ en regskape+ en het God gevrees+ en afgewyk van die kwaad.+ Spreuke 8:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die vrees van Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Selfverheffing en trots+ en die slegte weg en die verdorwe mond+ het ek gehaat.
1 Daar was ’n man in die land Us+ met die naam Job;+ en dié man was onberispelik+ en regskape+ en het God gevrees+ en afgewyk van die kwaad.+
13 Die vrees van Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Selfverheffing en trots+ en die slegte weg en die verdorwe mond+ het ek gehaat.